Lizay se Geboorte

My dogtertjie se geboorte, Lizay, 50cm lank en weeg maar slegs 2.64kg.¬†Wat ‘n wonderwerkie en wat ‘n groot geskenk. Ek en Bonita is baie dankbaar aan ons Hemelse Vader dat hy vir ons so pragtige dogtertjie tot ons gesinietjie bygevoeg het.

Share

Leave a comment