Eddie & Chantelle

Share

Stefan & Mariette (Engagement Session)

‘n Uitstekende naweek op Stefan-hulle se plaas op Groot Marico. Die pragtigste plekkies in die bos en op die rivier-oewer wat hulle self opgerig het vir mense wat ‘n wegbreek nodig het. Die chalet wat ons in gebly het, het twee slaapkamers elk met sy eie badkamer, volle toegeruste kombuis […]

Voor Nie elke troudag is maanskyn en rose nie, of soos Marco en Sunette dit sal beaam, nie elke troudag is sonskyn en mooiweer nie. ‘n Dag wat begin het met die lieflikste weer het ontaard in ‘n verskriklikkeĀ stormagtige dag. Al die gaste op die troue het inige simpatie gehadĀ met […]